Wilani: 082 375 1164
info@kroknnoster.co.za
129 Mopanie Street, Hennopspark, Centurion

2025 INSKRYWINGS KOMPETISIE!

SKRYF NOU IN!

2025 REGISTRASIE
! NOU OOP !

LAAI REGISTRASIE VORMS AF
Die naskool met n verskil......ons veilige stabiele omgewing gekombineerd met vol maagies
en gelukkige hartjies, kan net sukses tot gevolg he.

Veiligheid

• Veelvoudige sekuriteit op naskool perseel
• Bekende, unieke ontmoetingspunt op Laerskool terrein
• Individuele “ponchos” verskaf tydens reën
• Gekoordineerde buitemuurse aktiwiteite
• Prosedures vir probleem hantering 
• Ten volle omheinde / gemoniteerde swembad
• Ontruimings noodplan
• TOESIG is KONING

AKADEMIE

• Akademie is ons passie
• Graad gebaseerde klasonderrig 
• Kurrikulum georienteerd (CAPS)
• Ons personeel is onderwys studente en oudonderwyser 
• Individuele aandag met betyds hakplekkies op te los
• Gereelde kommunikasie tussen ouers, skool (Mnr. Raath en sy personeel) en naskool is 'n wenresep vir akademiese sukses
• Beperkte hoeveelheid leerlinge per klas / graad
• TOESIG is KONING

VOEDING

• Gebalanseerde etes en snoephappies
• Daaglikse vars etes voorberei op perseel onder eienaar toesig
• Gefiltreerde water beskikbaar
• Voorsiening vir allergiee op versoek
• TOESIG is KONING

MEDIES

• Ten volle ingerigte siekekamer
• Opgeleide noodhulp op perseel
• Medisyne register
• Beserings/ insident register en prosedures
• Ouers/ voogde sal onmiddelik ingelig word ten tye van insident/ besering indien nodig
• TOESIG is KONING

KINDWEES

• Ruim, beskutte speelgrond
• Gemoniteerde toesigpunte
• Onderdak speel area tydens gure weersomstandighede
• Opvoedkundige speelgoed/ speletjies beskikbaar onder toesig
• Vryspel en gestruktureerde spel
• Ten volle gemoniteerde/ omheinde swembad op perseel
• Individuele en spanwerk aktiwiteite, ons leer soveel meer deur speel
• Ons fokus op die opbouing van selfbeeld/ selfvertroue
• TOESIG is KONING

VAKANSIE

• Verpligte bespreking
• Bedien ontbyt, middagete en snoephappies
• Reels en regulasies steeds van toepassing
• Vryspel en gestruktureerde ouderdom spesifieke aktiwiteits program
• TOESIG is KONING 

Vol MaAgies en Gelukkige Hartjies!

LAAI REGISTRASIE VORMS AF

2025 Inskrywings kompetisie

SKAKEL ONS

Wilani: 082 375 1164

BESOEK ONS

129 Mopanie Street, Hennopspark, Centurion

Krok 'n Noster - Registrasie

Registrasie Vorm
Kopiereg © 2025 | Krok 'n Noster Naskool & Vakansieskool.  Alle regte voorbehou. Webwerf-ontwerp deur Graphix Studio Design Agency (Pty) Ltd